The Opening of the Hunting Season
  • Jansenville

Last Updated: November 2017

Go Back

Activities

  • Hunting

About The Opening of the Hunting Season

Marco Jansen - wenner van die Top 25
Marco Jansen wenner van die geweer.
Oorhandiging van die 2 rugby balle en geld.
Stefan Kleinhans wenner van die Shoulder Mount

The Opening of the Season is an annual event to mark the start of the hunting season in Jansenville.  

2017

Marco Jansen was die wenner van die Top 25 Jag kompetisie en Stefan Kleinhans was die wenner van die oop kompetisie.

Opening of the season het die jaar Volkskool se Boog skiet klub geborg sodat hulle die baan kan ontwikkel. Hulle het ook 2 rugby balle ontvang wat hulle kan opveil vir meer fondse. Die een bal is deur Corne Krige geteken en die ander deur Willie le Roux.

m_stefan_kleinhans_wenner_van_shoulder_mount.jpg m_marco.jpg
Stefan Kleinhans wenner van die Shoulder Mount Marco Jansen - wenner van die Top 25
m_oorhandiging_van_2_balle_en_geld.jpg m_marco_jansen_wenner_van_geweer.jpg
Oorhandiging van 2 balle en geld  Marco Jansen wenner van die geweer.

© Jansenville Tourism - 2024 | Links | List / Manage Your Business | The Opening of the Hunting Season

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting